


VIEW SOME OF OUR SIGNATURE EVENTS
Hear what our clients are saying about us...

OUR
CLIENTS
Morrocan Theme
March 2012














"Beste Lizan, Karin en Elmarie en NATUURLIK Johan!
Waar begin ‘n mens om julle te bedank vir julle ongelooooooflike bydrae tot die sukses van my 40ste! Alles het seepglad verloop en was die aand vir my ‘n absolute hoogtepunt en ‘n aand wat altyd sal uitstaan as die mooiste in my lewe.
Dankie vir julle spanwerk, elkeen se professionele benadering, beplanning en fisiese inspanning.
Ek waardeer dit ongelooflik baie"
Tanya
Shebeen Party
November 2012










"Karin Roos en Elmarie. Julle is darlings. Die partytjie, kos en vermaak was voortreflik. Dankie vir alles"
Smurfs Birthday Party
July 2013
















"Karin en Elmarie. Julle is darlings. Die partytjie, kos en vermaak was voortreflik. Smurfette Andrea en haar smurf maatjies het dit terdee geniet! Dankie vir alles"
Cadee's Christening
October 2013














"This day ran so smoothly thanks to you and the professional attitude of every person there. I will recommend you to all my friends! Karin, you and your skilled team exceeded my every expectation. The food was not only delicious but so gorgeously presented...every morsel was like a work of art."
Sandy & Anita